"'n Onselfstandige gesin beteken 'n onselfstandige volk": Organiese nasionalisme en die amptelike gesinsbeleid van die Ossewa-Brandwag

Die Ossewa-Brandwag (OB) was 'n Afrikanernasionalistiese massa-organisasie wat vanaf 1939 tot 1954 bestaan het. Die beweging is gekenmerk deur 'n uiters sterk ideologie wat Afrikanernasionalisme met nasionaal-sosialistiese gedagtes verbind het. Die konsep volk het 'n beduidende invloed op OB-lede uitgeoefen. Gewapen met 'n sterk Calvinistiese ordeningsbeginsel het die ideologie van die OB die idee uitgedra van "organiese volkseenheid" wat die Afrikaner voorgestel het as deel van n volksorganisme. Alhoewel daar al enkele studies gepubliseer is oor die ideologie van die OB is daar nog nooit indringend gelet op die leierskap en Afrikanerdenkers se gebruik van die "organiese" metafoor teen die agtergrond van die heersende intellektuele milieu nie. Voorts bestaan daar geen gepubliseerde studie wat die verband tussen organiese volkseenheid en die amptelike gesinsbeleid uitwys nie. Hierdie artikel stel dit ten doel om die oorsprong en invloed van die organiese gedagte op OB-beleid na te speur asook om die leemte te vul wat betref n ontleding van die OB se gesinsbeleid. Daar word bepaal watter rol die gesin gespeel het in die beweging se doelwitte en samelewingsideaal. Dit is duidelik dat in lyn met die organiese volksgedagte, die idee van die gesin n kardinale rol gespeel het in die OB se doel om die samelewing te omvorm en daarmee saam is die rol van die vrou in hierdie verband by uitstek beklemtoon as integraal tot die sukses van OB-doelstellings.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Blignaut,Charl, du Pisani,Kobus
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Historical Association of South Africa 2018
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2018000200007
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0018-229X2018000200007
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0018-229X20180002000072019-01-16"'n Onselfstandige gesin beteken 'n onselfstandige volk": Organiese nasionalisme en die amptelike gesinsbeleid van die Ossewa-BrandwagBlignaut,Charldu Pisani,Kobus Ossewa-Brandwag Afrikanernasionalisme organiese nasionalisme gendergeskiedenis H G Stoker N Diederichs P.J. Meyer gesin vroue Die Ossewa-Brandwag (OB) was 'n Afrikanernasionalistiese massa-organisasie wat vanaf 1939 tot 1954 bestaan het. Die beweging is gekenmerk deur 'n uiters sterk ideologie wat Afrikanernasionalisme met nasionaal-sosialistiese gedagtes verbind het. Die konsep volk het 'n beduidende invloed op OB-lede uitgeoefen. Gewapen met 'n sterk Calvinistiese ordeningsbeginsel het die ideologie van die OB die idee uitgedra van "organiese volkseenheid" wat die Afrikaner voorgestel het as deel van n volksorganisme. Alhoewel daar al enkele studies gepubliseer is oor die ideologie van die OB is daar nog nooit indringend gelet op die leierskap en Afrikanerdenkers se gebruik van die "organiese" metafoor teen die agtergrond van die heersende intellektuele milieu nie. Voorts bestaan daar geen gepubliseerde studie wat die verband tussen organiese volkseenheid en die amptelike gesinsbeleid uitwys nie. Hierdie artikel stel dit ten doel om die oorsprong en invloed van die organiese gedagte op OB-beleid na te speur asook om die leemte te vul wat betref n ontleding van die OB se gesinsbeleid. Daar word bepaal watter rol die gesin gespeel het in die beweging se doelwitte en samelewingsideaal. Dit is duidelik dat in lyn met die organiese volksgedagte, die idee van die gesin n kardinale rol gespeel het in die OB se doel om die samelewing te omvorm en daarmee saam is die rol van die vrou in hierdie verband by uitstek beklemtoon as integraal tot die sukses van OB-doelstellings.Historical Association of South AfricaHistoria v.63 n.2 20182018-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2018000200007af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Blignaut,Charl
du Pisani,Kobus
spellingShingle Blignaut,Charl
du Pisani,Kobus
"'n Onselfstandige gesin beteken 'n onselfstandige volk": Organiese nasionalisme en die amptelike gesinsbeleid van die Ossewa-Brandwag
author_facet Blignaut,Charl
du Pisani,Kobus
author_sort Blignaut,Charl
title "'n Onselfstandige gesin beteken 'n onselfstandige volk": Organiese nasionalisme en die amptelike gesinsbeleid van die Ossewa-Brandwag
title_short "'n Onselfstandige gesin beteken 'n onselfstandige volk": Organiese nasionalisme en die amptelike gesinsbeleid van die Ossewa-Brandwag
title_full "'n Onselfstandige gesin beteken 'n onselfstandige volk": Organiese nasionalisme en die amptelike gesinsbeleid van die Ossewa-Brandwag
title_fullStr "'n Onselfstandige gesin beteken 'n onselfstandige volk": Organiese nasionalisme en die amptelike gesinsbeleid van die Ossewa-Brandwag
title_full_unstemmed "'n Onselfstandige gesin beteken 'n onselfstandige volk": Organiese nasionalisme en die amptelike gesinsbeleid van die Ossewa-Brandwag
title_sort "'n onselfstandige gesin beteken 'n onselfstandige volk": organiese nasionalisme en die amptelike gesinsbeleid van die ossewa-brandwag
description Die Ossewa-Brandwag (OB) was 'n Afrikanernasionalistiese massa-organisasie wat vanaf 1939 tot 1954 bestaan het. Die beweging is gekenmerk deur 'n uiters sterk ideologie wat Afrikanernasionalisme met nasionaal-sosialistiese gedagtes verbind het. Die konsep volk het 'n beduidende invloed op OB-lede uitgeoefen. Gewapen met 'n sterk Calvinistiese ordeningsbeginsel het die ideologie van die OB die idee uitgedra van "organiese volkseenheid" wat die Afrikaner voorgestel het as deel van n volksorganisme. Alhoewel daar al enkele studies gepubliseer is oor die ideologie van die OB is daar nog nooit indringend gelet op die leierskap en Afrikanerdenkers se gebruik van die "organiese" metafoor teen die agtergrond van die heersende intellektuele milieu nie. Voorts bestaan daar geen gepubliseerde studie wat die verband tussen organiese volkseenheid en die amptelike gesinsbeleid uitwys nie. Hierdie artikel stel dit ten doel om die oorsprong en invloed van die organiese gedagte op OB-beleid na te speur asook om die leemte te vul wat betref n ontleding van die OB se gesinsbeleid. Daar word bepaal watter rol die gesin gespeel het in die beweging se doelwitte en samelewingsideaal. Dit is duidelik dat in lyn met die organiese volksgedagte, die idee van die gesin n kardinale rol gespeel het in die OB se doel om die samelewing te omvorm en daarmee saam is die rol van die vrou in hierdie verband by uitstek beklemtoon as integraal tot die sukses van OB-doelstellings.
publisher Historical Association of South Africa
publishDate 2018
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2018000200007
work_keys_str_mv AT blignautcharl nonselfstandigegesinbetekennonselfstandigevolkorganiesenasionalismeendieamptelikegesinsbeleidvandieossewabrandwag
AT dupisanikobus nonselfstandigegesinbetekennonselfstandigevolkorganiesenasionalismeendieamptelikegesinsbeleidvandieossewabrandwag
_version_ 1756004574159699968