De Zuid-Afrikaan se kommentaar op vraagstukke rakende bruin en swart mense in die Kaapkolonie tydens die redakteurskap van J.H. Hofmeyr (1871-1883)

In die laat negentiende eeu was Jan Hendrik Hofmeyr (1845-1909) die leidende figuur in die Afrikanerbond, 'n prominente politieke party in die Kaapkolonie wat die belange van die blanke Afrikaanssprekende inwoners bevorder het. Hy was van 1871 tot 1883 ook redakteur van die Nederlandstalige koerant De Zuid-Afrikaan en sy beskouinge oor vraagstukke wat die bruin en swart inwoners van die kolonie raak kom in die redaksionele kolomme na vore. Die blad se standpunt rakende stemreg, militêre diens, arbeid, onderwys en die regeringsbeleid teenoor die swart mense in die oostelike grensgebied van die kolonie word in hierdie artikel bespreek. Om die probleem van arbeidstekorte op te los het Hofmeyr die invoer van werkers uit Indië, China en gebiede aangrensend aan die Kaapkolonie bepleit. Hy het hom aangesluit by die sogenaamde Kaapse liberale tradisie wat betref stemreg en die opname van die inheemse bevolking in die gedeeltelik verwesterste samelewing van die kolonie. In die jare van sy redakteurskap was hy ten gunste daarvan dat 'n groot aantal Europese immigrante asook bruin mense uit die Wes-Kaap in die oostelike dele van die kolonie gevestig word ten einde die proses van verwestersing van die swart inwoners te bespoedig.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: de Klerk,Pieter
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Historical Association of South Africa 2016
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2016000200005
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0018-229X2016000200005
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0018-229X20160002000052017-02-14De Zuid-Afrikaan se kommentaar op vraagstukke rakende bruin en swart mense in die Kaapkolonie tydens die redakteurskap van J.H. Hofmeyr (1871-1883)de Klerk,Pieter J.H. Hofmeyr De Zuid-Afrikaan Kaapkolonie bruin mense stemreg arbeidsvraagstukke inboorlingbeleid In die laat negentiende eeu was Jan Hendrik Hofmeyr (1845-1909) die leidende figuur in die Afrikanerbond, 'n prominente politieke party in die Kaapkolonie wat die belange van die blanke Afrikaanssprekende inwoners bevorder het. Hy was van 1871 tot 1883 ook redakteur van die Nederlandstalige koerant De Zuid-Afrikaan en sy beskouinge oor vraagstukke wat die bruin en swart inwoners van die kolonie raak kom in die redaksionele kolomme na vore. Die blad se standpunt rakende stemreg, militêre diens, arbeid, onderwys en die regeringsbeleid teenoor die swart mense in die oostelike grensgebied van die kolonie word in hierdie artikel bespreek. Om die probleem van arbeidstekorte op te los het Hofmeyr die invoer van werkers uit Indië, China en gebiede aangrensend aan die Kaapkolonie bepleit. Hy het hom aangesluit by die sogenaamde Kaapse liberale tradisie wat betref stemreg en die opname van die inheemse bevolking in die gedeeltelik verwesterste samelewing van die kolonie. In die jare van sy redakteurskap was hy ten gunste daarvan dat 'n groot aantal Europese immigrante asook bruin mense uit die Wes-Kaap in die oostelike dele van die kolonie gevestig word ten einde die proses van verwestersing van die swart inwoners te bespoedig.Historical Association of South AfricaHistoria v.61 n.2 20162016-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2016000200005af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author de Klerk,Pieter
spellingShingle de Klerk,Pieter
De Zuid-Afrikaan se kommentaar op vraagstukke rakende bruin en swart mense in die Kaapkolonie tydens die redakteurskap van J.H. Hofmeyr (1871-1883)
author_facet de Klerk,Pieter
author_sort de Klerk,Pieter
title De Zuid-Afrikaan se kommentaar op vraagstukke rakende bruin en swart mense in die Kaapkolonie tydens die redakteurskap van J.H. Hofmeyr (1871-1883)
title_short De Zuid-Afrikaan se kommentaar op vraagstukke rakende bruin en swart mense in die Kaapkolonie tydens die redakteurskap van J.H. Hofmeyr (1871-1883)
title_full De Zuid-Afrikaan se kommentaar op vraagstukke rakende bruin en swart mense in die Kaapkolonie tydens die redakteurskap van J.H. Hofmeyr (1871-1883)
title_fullStr De Zuid-Afrikaan se kommentaar op vraagstukke rakende bruin en swart mense in die Kaapkolonie tydens die redakteurskap van J.H. Hofmeyr (1871-1883)
title_full_unstemmed De Zuid-Afrikaan se kommentaar op vraagstukke rakende bruin en swart mense in die Kaapkolonie tydens die redakteurskap van J.H. Hofmeyr (1871-1883)
title_sort de zuid-afrikaan se kommentaar op vraagstukke rakende bruin en swart mense in die kaapkolonie tydens die redakteurskap van j.h. hofmeyr (1871-1883)
description In die laat negentiende eeu was Jan Hendrik Hofmeyr (1845-1909) die leidende figuur in die Afrikanerbond, 'n prominente politieke party in die Kaapkolonie wat die belange van die blanke Afrikaanssprekende inwoners bevorder het. Hy was van 1871 tot 1883 ook redakteur van die Nederlandstalige koerant De Zuid-Afrikaan en sy beskouinge oor vraagstukke wat die bruin en swart inwoners van die kolonie raak kom in die redaksionele kolomme na vore. Die blad se standpunt rakende stemreg, militêre diens, arbeid, onderwys en die regeringsbeleid teenoor die swart mense in die oostelike grensgebied van die kolonie word in hierdie artikel bespreek. Om die probleem van arbeidstekorte op te los het Hofmeyr die invoer van werkers uit Indië, China en gebiede aangrensend aan die Kaapkolonie bepleit. Hy het hom aangesluit by die sogenaamde Kaapse liberale tradisie wat betref stemreg en die opname van die inheemse bevolking in die gedeeltelik verwesterste samelewing van die kolonie. In die jare van sy redakteurskap was hy ten gunste daarvan dat 'n groot aantal Europese immigrante asook bruin mense uit die Wes-Kaap in die oostelike dele van die kolonie gevestig word ten einde die proses van verwestersing van die swart inwoners te bespoedig.
publisher Historical Association of South Africa
publishDate 2016
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2016000200005
work_keys_str_mv AT deklerkpieter dezuidafrikaansekommentaaropvraagstukkerakendebruinenswartmenseindiekaapkolonietydensdieredakteurskapvanjhhofmeyr18711883
_version_ 1756004569685426176