Tendense in populêre werke oor Suid-Afrikaanse rugby, 1948-1995: 'n Historiografiese studie

Die hervatting van internasionale rugby na die Tweede Wereldoorlog het nuwe belangstelling onder rugby ondersteuners wêreldwyd gekweek. Tientalle populêre rugbyboeke het in die daaropvolgende jare in Suid-Afrika verskyn en rugby het een van die land se grootste sporte geword. Rugbyboeke het algemene items op Suid-Afrikaanse boekrakke geword. Hierdie artikel stel ondersoek in na die ontwikkeling van tendense in populêre Suid-Afrikaanse rugbygeskiedskrywing tussen 1948 en 1995. Tendense word geïdentifiseer en binne kontekstuele verband nagevolg deur middel van 'n noukeurige studie van die inhoud en stilistiese aspekte van die boeke. Daar word gekyk na wat in populêre rugbyboeke geskryf is, hoe daar geskryf is, en gevra waarom daar so geskryf is. Dit word duidelik dat hierdie tendense deur die veranderende politieke- en sosiale landskap van die twintigste eeu beïnvloed is. Die polities gemotiveerde betogings teen die Springbokke op oorsese toere, die uiteindelike internasionale sportboikot van die Springbokke, asook die koms van televisie in 1976 het elk 'n merkbare impak op Suid-Afrikaanse rugbygeskiedskrywing gehad.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: de Wet,Wouter
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Historical Association of South Africa 2016
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2016000100008
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0018-229X2016000100008
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0018-229X20160001000082016-06-08Tendense in populêre werke oor Suid-Afrikaanse rugby, 1948-1995: 'n Historiografiese studiede Wet,Wouter Suid-Afrika twintigste eeu rugby historiografie sport Springbokke sportboikot Die hervatting van internasionale rugby na die Tweede Wereldoorlog het nuwe belangstelling onder rugby ondersteuners wêreldwyd gekweek. Tientalle populêre rugbyboeke het in die daaropvolgende jare in Suid-Afrika verskyn en rugby het een van die land se grootste sporte geword. Rugbyboeke het algemene items op Suid-Afrikaanse boekrakke geword. Hierdie artikel stel ondersoek in na die ontwikkeling van tendense in populêre Suid-Afrikaanse rugbygeskiedskrywing tussen 1948 en 1995. Tendense word geïdentifiseer en binne kontekstuele verband nagevolg deur middel van 'n noukeurige studie van die inhoud en stilistiese aspekte van die boeke. Daar word gekyk na wat in populêre rugbyboeke geskryf is, hoe daar geskryf is, en gevra waarom daar so geskryf is. Dit word duidelik dat hierdie tendense deur die veranderende politieke- en sosiale landskap van die twintigste eeu beïnvloed is. Die polities gemotiveerde betogings teen die Springbokke op oorsese toere, die uiteindelike internasionale sportboikot van die Springbokke, asook die koms van televisie in 1976 het elk 'n merkbare impak op Suid-Afrikaanse rugbygeskiedskrywing gehad.Historical Association of South AfricaHistoria v.61 n.1 20162016-05-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2016000100008af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author de Wet,Wouter
spellingShingle de Wet,Wouter
Tendense in populêre werke oor Suid-Afrikaanse rugby, 1948-1995: 'n Historiografiese studie
author_facet de Wet,Wouter
author_sort de Wet,Wouter
title Tendense in populêre werke oor Suid-Afrikaanse rugby, 1948-1995: 'n Historiografiese studie
title_short Tendense in populêre werke oor Suid-Afrikaanse rugby, 1948-1995: 'n Historiografiese studie
title_full Tendense in populêre werke oor Suid-Afrikaanse rugby, 1948-1995: 'n Historiografiese studie
title_fullStr Tendense in populêre werke oor Suid-Afrikaanse rugby, 1948-1995: 'n Historiografiese studie
title_full_unstemmed Tendense in populêre werke oor Suid-Afrikaanse rugby, 1948-1995: 'n Historiografiese studie
title_sort tendense in populêre werke oor suid-afrikaanse rugby, 1948-1995: 'n historiografiese studie
description Die hervatting van internasionale rugby na die Tweede Wereldoorlog het nuwe belangstelling onder rugby ondersteuners wêreldwyd gekweek. Tientalle populêre rugbyboeke het in die daaropvolgende jare in Suid-Afrika verskyn en rugby het een van die land se grootste sporte geword. Rugbyboeke het algemene items op Suid-Afrikaanse boekrakke geword. Hierdie artikel stel ondersoek in na die ontwikkeling van tendense in populêre Suid-Afrikaanse rugbygeskiedskrywing tussen 1948 en 1995. Tendense word geïdentifiseer en binne kontekstuele verband nagevolg deur middel van 'n noukeurige studie van die inhoud en stilistiese aspekte van die boeke. Daar word gekyk na wat in populêre rugbyboeke geskryf is, hoe daar geskryf is, en gevra waarom daar so geskryf is. Dit word duidelik dat hierdie tendense deur die veranderende politieke- en sosiale landskap van die twintigste eeu beïnvloed is. Die polities gemotiveerde betogings teen die Springbokke op oorsese toere, die uiteindelike internasionale sportboikot van die Springbokke, asook die koms van televisie in 1976 het elk 'n merkbare impak op Suid-Afrikaanse rugbygeskiedskrywing gehad.
publisher Historical Association of South Africa
publishDate 2016
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2016000100008
work_keys_str_mv AT dewetwouter tendenseinpopulerewerkeoorsuidafrikaanserugby19481995nhistoriografiesestudie
_version_ 1756004568632655872