De Zuid-Afrikaan se standpunt oor stemreg vir bruin mense voor die totstandkoming van die Kaapse koloniale parlement in 1854

Die koerant De Zuid-Afrikaan, wat in 1830 opgerig is om veral as mondstuk te dien van die Nederlandstalige inwoners van die Kaapkolonie, het hom beywer vir die totstandkoming van 'n wetgewende liggaam as deel van 'n verteenwoordigende bestuurstelsel vir die kolonie. Die blad het 'n opvoedingskwalifikasie bepleit om te bepaal watter inwoners die lede van hierdie parlement moet aanwys. Die vernaamste koloniale amptenare en leiersfigure onder die koloniste was egter ten gunste van 'n eiendomskwalifikasie. Onder hulle was daar diegene wat 'n hoë eiendomsvereiste wou hê en ander wat ten gunste van 'n laer vereiste was. De Zuid-Afrikaan het 'n lae eiendomskwalifikasie voorgestaan en het as vernaamste argument daarvoor aangevoer dat bruin mense anders feitlik heeltemal van stemreg uitgesluit sou wees. Toe die Britse regering in 1853 'n Grondwet vir die kolonie goedkeur met insluiting van 'n lae eiendomsvereiste vir stemreg, het die blad die Grondwet verwelkom as "liberaal bo verwagting" en die hoop uitgespreek dat in die nuwe parlement oorwegings van klas of kleur geen rol sal speel nie.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: de Klerk,Pieter
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Historical Association of South Africa 2014
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2014000100001
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0018-229X2014000100001
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0018-229X20140001000012014-07-08De Zuid-Afrikaan se standpunt oor stemreg vir bruin mense voor die totstandkoming van die Kaapse koloniale parlement in 1854de Klerk,Pieter De Zuid-Afrikaan Kaapkolonie verteenwoordigende bestuur wetgewende vergadering bruin mense stemregvereistes De Zuid-Afrikaan Die koerant De Zuid-Afrikaan, wat in 1830 opgerig is om veral as mondstuk te dien van die Nederlandstalige inwoners van die Kaapkolonie, het hom beywer vir die totstandkoming van 'n wetgewende liggaam as deel van 'n verteenwoordigende bestuurstelsel vir die kolonie. Die blad het 'n opvoedingskwalifikasie bepleit om te bepaal watter inwoners die lede van hierdie parlement moet aanwys. Die vernaamste koloniale amptenare en leiersfigure onder die koloniste was egter ten gunste van 'n eiendomskwalifikasie. Onder hulle was daar diegene wat 'n hoë eiendomsvereiste wou hê en ander wat ten gunste van 'n laer vereiste was. De Zuid-Afrikaan het 'n lae eiendomskwalifikasie voorgestaan en het as vernaamste argument daarvoor aangevoer dat bruin mense anders feitlik heeltemal van stemreg uitgesluit sou wees. Toe die Britse regering in 1853 'n Grondwet vir die kolonie goedkeur met insluiting van 'n lae eiendomsvereiste vir stemreg, het die blad die Grondwet verwelkom as "liberaal bo verwagting" en die hoop uitgespreek dat in die nuwe parlement oorwegings van klas of kleur geen rol sal speel nie.Historical Association of South AfricaHistoria v.59 n.1 20142014-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2014000100001af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author de Klerk,Pieter
spellingShingle de Klerk,Pieter
De Zuid-Afrikaan se standpunt oor stemreg vir bruin mense voor die totstandkoming van die Kaapse koloniale parlement in 1854
author_facet de Klerk,Pieter
author_sort de Klerk,Pieter
title De Zuid-Afrikaan se standpunt oor stemreg vir bruin mense voor die totstandkoming van die Kaapse koloniale parlement in 1854
title_short De Zuid-Afrikaan se standpunt oor stemreg vir bruin mense voor die totstandkoming van die Kaapse koloniale parlement in 1854
title_full De Zuid-Afrikaan se standpunt oor stemreg vir bruin mense voor die totstandkoming van die Kaapse koloniale parlement in 1854
title_fullStr De Zuid-Afrikaan se standpunt oor stemreg vir bruin mense voor die totstandkoming van die Kaapse koloniale parlement in 1854
title_full_unstemmed De Zuid-Afrikaan se standpunt oor stemreg vir bruin mense voor die totstandkoming van die Kaapse koloniale parlement in 1854
title_sort de zuid-afrikaan se standpunt oor stemreg vir bruin mense voor die totstandkoming van die kaapse koloniale parlement in 1854
description Die koerant De Zuid-Afrikaan, wat in 1830 opgerig is om veral as mondstuk te dien van die Nederlandstalige inwoners van die Kaapkolonie, het hom beywer vir die totstandkoming van 'n wetgewende liggaam as deel van 'n verteenwoordigende bestuurstelsel vir die kolonie. Die blad het 'n opvoedingskwalifikasie bepleit om te bepaal watter inwoners die lede van hierdie parlement moet aanwys. Die vernaamste koloniale amptenare en leiersfigure onder die koloniste was egter ten gunste van 'n eiendomskwalifikasie. Onder hulle was daar diegene wat 'n hoë eiendomsvereiste wou hê en ander wat ten gunste van 'n laer vereiste was. De Zuid-Afrikaan het 'n lae eiendomskwalifikasie voorgestaan en het as vernaamste argument daarvoor aangevoer dat bruin mense anders feitlik heeltemal van stemreg uitgesluit sou wees. Toe die Britse regering in 1853 'n Grondwet vir die kolonie goedkeur met insluiting van 'n lae eiendomsvereiste vir stemreg, het die blad die Grondwet verwelkom as "liberaal bo verwagting" en die hoop uitgespreek dat in die nuwe parlement oorwegings van klas of kleur geen rol sal speel nie.
publisher Historical Association of South Africa
publishDate 2014
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2014000100001
work_keys_str_mv AT deklerkpieter dezuidafrikaansestandpuntoorstemregvirbruinmensevoordietotstandkomingvandiekaapsekolonialeparlementin1854
_version_ 1756004560452714496