Die periodisering van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke

Verskeie vraagstukke in verband met historiese periodisering is in wetenskaplike publikasies bespreek. In aansluiting by hierdie studies word tien oorsigwerke wat sedert 1990 verskyn het en waarvan professionele historici die skrywers en/of redakteurs was, in die artikel in oënskou geneem. Dit blyk dat daar heelwat ooreenkomste tussen die periode-indelings in hierdie werke bestaan. Dit dui daarop dat historici, ten spyte van verskillende uitgangspunte en oogmerke, dieselfde patrone van kontinuïteit en verandering in die Suid-Afrikaanse geskiedenis identifiseer. Tog kom geen van die periodiserings presies ooreen nie en verteenwoordig elke skrywer se periode-indeling en periodebenamings 'n besondere interpretasie van die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die sterk klem wat steeds deur oorsigskrywers op politieke en ekonomiese geskiedenis gelê word, bring mee dat sosiale en kulture aspekte nie 'n belangrike rol in hulle periodiserings speel nie. In toekomstige oorsigwerke sal groter aandag aan hierdie aspekte waarskynlik 'n belangrike invloed op periode-indelings van die Suid-Afrikaanse geskiedenis hê.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: de Klerk,Pieter
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Historical Association of South Africa 2011
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2011000100007
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0018-229X2011000100007
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0018-229X20110001000072012-03-30Die periodisering van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerkede Klerk,Pieter Apartheid Boererepublieke dekolonisasie ekonomiese geskiedenis Groot Trek historiese oorsigwerke historiese temas industrialisasie inheemse bevolking Kaapkolonie kolonialisme kultuurgeskiedenis Mfecane Natal periodisering politieke geskiedenis segregasie sosiale geskiedenis Suid-Afrikaanse geskiedenis Unie van Suid-Afrika Verskeie vraagstukke in verband met historiese periodisering is in wetenskaplike publikasies bespreek. In aansluiting by hierdie studies word tien oorsigwerke wat sedert 1990 verskyn het en waarvan professionele historici die skrywers en/of redakteurs was, in die artikel in oënskou geneem. Dit blyk dat daar heelwat ooreenkomste tussen die periode-indelings in hierdie werke bestaan. Dit dui daarop dat historici, ten spyte van verskillende uitgangspunte en oogmerke, dieselfde patrone van kontinuïteit en verandering in die Suid-Afrikaanse geskiedenis identifiseer. Tog kom geen van die periodiserings presies ooreen nie en verteenwoordig elke skrywer se periode-indeling en periodebenamings 'n besondere interpretasie van die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die sterk klem wat steeds deur oorsigskrywers op politieke en ekonomiese geskiedenis gelê word, bring mee dat sosiale en kulture aspekte nie 'n belangrike rol in hulle periodiserings speel nie. In toekomstige oorsigwerke sal groter aandag aan hierdie aspekte waarskynlik 'n belangrike invloed op periode-indelings van die Suid-Afrikaanse geskiedenis hê.Historical Association of South AfricaHistoria v.56 n.1 20112011-05-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2011000100007af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author de Klerk,Pieter
spellingShingle de Klerk,Pieter
Die periodisering van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke
author_facet de Klerk,Pieter
author_sort de Klerk,Pieter
title Die periodisering van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke
title_short Die periodisering van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke
title_full Die periodisering van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke
title_fullStr Die periodisering van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke
title_full_unstemmed Die periodisering van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke
title_sort die periodisering van die suid-afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke
description Verskeie vraagstukke in verband met historiese periodisering is in wetenskaplike publikasies bespreek. In aansluiting by hierdie studies word tien oorsigwerke wat sedert 1990 verskyn het en waarvan professionele historici die skrywers en/of redakteurs was, in die artikel in oënskou geneem. Dit blyk dat daar heelwat ooreenkomste tussen die periode-indelings in hierdie werke bestaan. Dit dui daarop dat historici, ten spyte van verskillende uitgangspunte en oogmerke, dieselfde patrone van kontinuïteit en verandering in die Suid-Afrikaanse geskiedenis identifiseer. Tog kom geen van die periodiserings presies ooreen nie en verteenwoordig elke skrywer se periode-indeling en periodebenamings 'n besondere interpretasie van die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die sterk klem wat steeds deur oorsigskrywers op politieke en ekonomiese geskiedenis gelê word, bring mee dat sosiale en kulture aspekte nie 'n belangrike rol in hulle periodiserings speel nie. In toekomstige oorsigwerke sal groter aandag aan hierdie aspekte waarskynlik 'n belangrike invloed op periode-indelings van die Suid-Afrikaanse geskiedenis hê.
publisher Historical Association of South Africa
publishDate 2011
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2011000100007
work_keys_str_mv AT deklerkpieter dieperiodiseringvandiesuidafrikaansegeskiedenisinresenteoorsigwerke
_version_ 1756004551458029568