Oor die republikeinse gedagte: 'n oefening in herinnering

In die artikel word 'n bondige politiek van herinnering met betrekking tot die republikeinse tradisie van Afrikaners beoefen. Die bedoeling daarmee is nie om aan te voer dat Afrikaners in antwoord op die uitdagings waarvoor hulle vandag as kultuurgemeenskap te staan gekom het, op 'n simplistiese of reaksionêre wyse na hulle republikeinse tradisie kan terugkeer nie. Die bedoeling is eerder om in en deur die vraag na (en herinnering aan) die betekenis van hulle republikeinse erfenis, die ruimte vir 'n "anders dink" oor hulle kontemporêre toestand lewendig te hou. In die eerste afdeling word stilgestaan by die betekenis van die begrip "politiek van herinnering" self. In die daaropvolgende afdelings word slegs by enkele belangrike eienskappe van die republikeinse gedagte stilgestaan. In die besonder sal gevra word na die republikeinse voorstelling van die verhouding tussen die geheel en die dele (in onder meer die Amerikaanse en Franse republikeinse erfenis); die republikeinse idee van vryheid (onderskeid van die liberale idee van vryheid); sowel as die republikeinse voorstelling van die verhouding tussen politiek en godsdiens (die sogenaamde teologies-politieke probleem).

Enregistré dans:
Détails bibliographiques
Auteur principal: Goosen,Danie
Format: Digital revista
Langue:Afrikaans
Publié: Historical Association of South Africa 2010
Accès en ligne:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2010000200014
Tags: Ajouter un tag
Pas de tags, Soyez le premier à ajouter un tag!
id oai:scielo:S0018-229X2010000200014
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0018-229X20100002000142011-11-22Oor die republikeinse gedagte: 'n oefening in herinneringGoosen,Danie Amerikaanse republikanisme Aristoteles deelname deugde eenheid en veelheid Franse republikanisme goeie oordeel herinnering nostalgie liberale tradisie pluralisme federalisme republikeinse tradisie sentralisme teologies-politieke probleem tragies vryheid In die artikel word 'n bondige politiek van herinnering met betrekking tot die republikeinse tradisie van Afrikaners beoefen. Die bedoeling daarmee is nie om aan te voer dat Afrikaners in antwoord op die uitdagings waarvoor hulle vandag as kultuurgemeenskap te staan gekom het, op 'n simplistiese of reaksionêre wyse na hulle republikeinse tradisie kan terugkeer nie. Die bedoeling is eerder om in en deur die vraag na (en herinnering aan) die betekenis van hulle republikeinse erfenis, die ruimte vir 'n "anders dink" oor hulle kontemporêre toestand lewendig te hou. In die eerste afdeling word stilgestaan by die betekenis van die begrip "politiek van herinnering" self. In die daaropvolgende afdelings word slegs by enkele belangrike eienskappe van die republikeinse gedagte stilgestaan. In die besonder sal gevra word na die republikeinse voorstelling van die verhouding tussen die geheel en die dele (in onder meer die Amerikaanse en Franse republikeinse erfenis); die republikeinse idee van vryheid (onderskeid van die liberale idee van vryheid); sowel as die republikeinse voorstelling van die verhouding tussen politiek en godsdiens (die sogenaamde teologies-politieke probleem).Historical Association of South AfricaHistoria v.55 n.2 20102010-11-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2010000200014af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Goosen,Danie
spellingShingle Goosen,Danie
Oor die republikeinse gedagte: 'n oefening in herinnering
author_facet Goosen,Danie
author_sort Goosen,Danie
title Oor die republikeinse gedagte: 'n oefening in herinnering
title_short Oor die republikeinse gedagte: 'n oefening in herinnering
title_full Oor die republikeinse gedagte: 'n oefening in herinnering
title_fullStr Oor die republikeinse gedagte: 'n oefening in herinnering
title_full_unstemmed Oor die republikeinse gedagte: 'n oefening in herinnering
title_sort oor die republikeinse gedagte: 'n oefening in herinnering
description In die artikel word 'n bondige politiek van herinnering met betrekking tot die republikeinse tradisie van Afrikaners beoefen. Die bedoeling daarmee is nie om aan te voer dat Afrikaners in antwoord op die uitdagings waarvoor hulle vandag as kultuurgemeenskap te staan gekom het, op 'n simplistiese of reaksionêre wyse na hulle republikeinse tradisie kan terugkeer nie. Die bedoeling is eerder om in en deur die vraag na (en herinnering aan) die betekenis van hulle republikeinse erfenis, die ruimte vir 'n "anders dink" oor hulle kontemporêre toestand lewendig te hou. In die eerste afdeling word stilgestaan by die betekenis van die begrip "politiek van herinnering" self. In die daaropvolgende afdelings word slegs by enkele belangrike eienskappe van die republikeinse gedagte stilgestaan. In die besonder sal gevra word na die republikeinse voorstelling van die verhouding tussen die geheel en die dele (in onder meer die Amerikaanse en Franse republikeinse erfenis); die republikeinse idee van vryheid (onderskeid van die liberale idee van vryheid); sowel as die republikeinse voorstelling van die verhouding tussen politiek en godsdiens (die sogenaamde teologies-politieke probleem).
publisher Historical Association of South Africa
publishDate 2010
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2010000200014
work_keys_str_mv AT goosendanie oordierepublikeinsegedagtenoefeninginherinnering
_version_ 1756004548835540992