Die stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse geskiedskrywing

In hierdie artikel word 'n aantal Nederlandse geskiedwerke bespreek. Dié geskrifte bestaan uit studies oor die vroeë geskiedenis van die Kaapkolonie en algemene oorsigte oor die geskiedenis van Nederland en sy kolonies. Dit blyk dat die meeste geheeloorsigte oor die Nederlandse geskiedenis slegs baie kortliks na die stigting van die Kaapkolonie verwys. Ook in werke oor die Nederlandse koloniale geskiedenis word meesal nie veel aandag aan hierdie gebeurtenis gegee nie. Gedurende die periode voor ongeveer 1920, het Nederlandse skrywers 'n belangrike bydrae gelewer tot die publikasies wat oor die ontstaansgeskiedenis van die Kaapkolonie verskyn het, maar sedertdien het hulle 'n minder prominente rol gespeel in navorsingswerk oor hierdie onderwerp. Verskeie historici beklemtoon dit dat, hoewel die Nederlanders in verskillende dele van die wêreld kolonies gevestig het, dit slegs in Suider-Afrika is wat daar tans etlike miljoene mense woon met 'n taal en kultuur wat grotendeels van Nederlandse oorsprong is. Onder hierdie historici is daar net een wat aantoon dat die totstandkoming van 'n Nederlandssprekende samelewing aan die Kaap die gevolg was van sowel emigrasie uit Europa, as die aanvaarding van baie aspekte van die Nederlandse kultuur deur die slawe en die inheemse Khoikhoibevolking.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: de Klerk,Pieter
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Historical Association of South Africa 2009
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2009000200012
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0018-229X2009000200012
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0018-229X20090002000122015-07-09Die stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse geskiedskrywingde Klerk,Pieter A. Biewenga E.C. Godée Molsbergen G.J. Schutte J. Romein Jan van Riebeeck Kaapkolonie Khoikhoi koloniale geskiedenis N.G. van Kampen Nederland Nederlandse geskiedskrywing Nederlandse kolonies Nederlandse kultuur Nederlandse stam P. Geyl R. Ross Simon van der Stel U.G. Lauts Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) W.C. Mees In hierdie artikel word 'n aantal Nederlandse geskiedwerke bespreek. Dié geskrifte bestaan uit studies oor die vroeë geskiedenis van die Kaapkolonie en algemene oorsigte oor die geskiedenis van Nederland en sy kolonies. Dit blyk dat die meeste geheeloorsigte oor die Nederlandse geskiedenis slegs baie kortliks na die stigting van die Kaapkolonie verwys. Ook in werke oor die Nederlandse koloniale geskiedenis word meesal nie veel aandag aan hierdie gebeurtenis gegee nie. Gedurende die periode voor ongeveer 1920, het Nederlandse skrywers 'n belangrike bydrae gelewer tot die publikasies wat oor die ontstaansgeskiedenis van die Kaapkolonie verskyn het, maar sedertdien het hulle 'n minder prominente rol gespeel in navorsingswerk oor hierdie onderwerp. Verskeie historici beklemtoon dit dat, hoewel die Nederlanders in verskillende dele van die wêreld kolonies gevestig het, dit slegs in Suider-Afrika is wat daar tans etlike miljoene mense woon met 'n taal en kultuur wat grotendeels van Nederlandse oorsprong is. Onder hierdie historici is daar net een wat aantoon dat die totstandkoming van 'n Nederlandssprekende samelewing aan die Kaap die gevolg was van sowel emigrasie uit Europa, as die aanvaarding van baie aspekte van die Nederlandse kultuur deur die slawe en die inheemse Khoikhoibevolking.Historical Association of South AfricaHistoria v.54 n.2 20092009-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2009000200012af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author de Klerk,Pieter
spellingShingle de Klerk,Pieter
Die stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse geskiedskrywing
author_facet de Klerk,Pieter
author_sort de Klerk,Pieter
title Die stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse geskiedskrywing
title_short Die stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse geskiedskrywing
title_full Die stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse geskiedskrywing
title_fullStr Die stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse geskiedskrywing
title_full_unstemmed Die stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse geskiedskrywing
title_sort die stigting van die kaapkolonie in die nederlandse geskiedskrywing
description In hierdie artikel word 'n aantal Nederlandse geskiedwerke bespreek. Dié geskrifte bestaan uit studies oor die vroeë geskiedenis van die Kaapkolonie en algemene oorsigte oor die geskiedenis van Nederland en sy kolonies. Dit blyk dat die meeste geheeloorsigte oor die Nederlandse geskiedenis slegs baie kortliks na die stigting van die Kaapkolonie verwys. Ook in werke oor die Nederlandse koloniale geskiedenis word meesal nie veel aandag aan hierdie gebeurtenis gegee nie. Gedurende die periode voor ongeveer 1920, het Nederlandse skrywers 'n belangrike bydrae gelewer tot die publikasies wat oor die ontstaansgeskiedenis van die Kaapkolonie verskyn het, maar sedertdien het hulle 'n minder prominente rol gespeel in navorsingswerk oor hierdie onderwerp. Verskeie historici beklemtoon dit dat, hoewel die Nederlanders in verskillende dele van die wêreld kolonies gevestig het, dit slegs in Suider-Afrika is wat daar tans etlike miljoene mense woon met 'n taal en kultuur wat grotendeels van Nederlandse oorsprong is. Onder hierdie historici is daar net een wat aantoon dat die totstandkoming van 'n Nederlandssprekende samelewing aan die Kaap die gevolg was van sowel emigrasie uit Europa, as die aanvaarding van baie aspekte van die Nederlandse kultuur deur die slawe en die inheemse Khoikhoibevolking.
publisher Historical Association of South Africa
publishDate 2009
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2009000200012
work_keys_str_mv AT deklerkpieter diestigtingvandiekaapkolonieindienederlandsegeskiedskrywing
_version_ 1756004544241729536