Klippies en eisch! Majoor J.P. Marais: die skepper van Klipdrif Brandewyn

Jacobus Petrus (Kosie) Marais, gebore 12 Mei 1900 en eienaar van die plaas Klipdrif in die distrik Robertson, het nie soos die meeste van sy bure gefokus op die produksie van wyn nie. Sonder enige formele opleiding het hy hom sedert 1935 toegespits op die maak van 'n verskeidenheid likeurs en die distillering van 'n hoë kwaliteit brandewyn wat hy as "Klipdrif Export Brandy Red Label" en "Klipdrif Finest Liqueur Brandy Green Label" deur sy Southern Liqueur Company bemark het. Kosie Marais was 'n talentvolle en innoverende mens. Hy was die ontwerper en bouer van alle geboue op die plaas Klipdrif. Hy was verder 'n musikant en kultuurmens, amateur ingenieur, Springbok Bisleyskut, antropoloog en argeoloog, offisier in die Unie Staande Mag en tydens die Tweede Wêreldoorlog ook bevelvoerder van die Spesiale Diensbataljon. As lid van die Torch Commando en die Verenigde Party het hy die politieke arena tydens die 1953-verkiesing as opponent van die Nasionale Party-kandidaat P.W. Botha in die George kiesafdeling betree. Na sy dood in 1963 het Distell die Southern Liqueur Company sowel as die handelsnaam Klipdrif Brandewyn bekom. Later is sy plaas Klipdrif verkoop en die nuwe wynkelder op die plaas is tans bekend as "Major's Hill".

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Venter,Chris
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Historical Association of South Africa 2008
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2008000100009
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0018-229X2008000100009
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0018-229X20080001000092015-07-09Klippies en eisch! Majoor J.P. Marais: die skepper van Klipdrif BrandewynVenter,Chris Abbé Breuil argeologie Bisley skyfskiet doktor C.H.T.D. Heese Klipdrif Brandewyn Robertson Southern Liqueur Company Spesiale Diensbataljon Springbokskut Staalkommando Torch Commando Tweede Wêreldoorlog Jacobus Petrus (Kosie) Marais, gebore 12 Mei 1900 en eienaar van die plaas Klipdrif in die distrik Robertson, het nie soos die meeste van sy bure gefokus op die produksie van wyn nie. Sonder enige formele opleiding het hy hom sedert 1935 toegespits op die maak van 'n verskeidenheid likeurs en die distillering van 'n hoë kwaliteit brandewyn wat hy as "Klipdrif Export Brandy Red Label" en "Klipdrif Finest Liqueur Brandy Green Label" deur sy Southern Liqueur Company bemark het. Kosie Marais was 'n talentvolle en innoverende mens. Hy was die ontwerper en bouer van alle geboue op die plaas Klipdrif. Hy was verder 'n musikant en kultuurmens, amateur ingenieur, Springbok Bisleyskut, antropoloog en argeoloog, offisier in die Unie Staande Mag en tydens die Tweede Wêreldoorlog ook bevelvoerder van die Spesiale Diensbataljon. As lid van die Torch Commando en die Verenigde Party het hy die politieke arena tydens die 1953-verkiesing as opponent van die Nasionale Party-kandidaat P.W. Botha in die George kiesafdeling betree. Na sy dood in 1963 het Distell die Southern Liqueur Company sowel as die handelsnaam Klipdrif Brandewyn bekom. Later is sy plaas Klipdrif verkoop en die nuwe wynkelder op die plaas is tans bekend as "Major's Hill".Historical Association of South AfricaHistoria v.53 n.1 20082008-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2008000100009af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Venter,Chris
spellingShingle Venter,Chris
Klippies en eisch! Majoor J.P. Marais: die skepper van Klipdrif Brandewyn
author_facet Venter,Chris
author_sort Venter,Chris
title Klippies en eisch! Majoor J.P. Marais: die skepper van Klipdrif Brandewyn
title_short Klippies en eisch! Majoor J.P. Marais: die skepper van Klipdrif Brandewyn
title_full Klippies en eisch! Majoor J.P. Marais: die skepper van Klipdrif Brandewyn
title_fullStr Klippies en eisch! Majoor J.P. Marais: die skepper van Klipdrif Brandewyn
title_full_unstemmed Klippies en eisch! Majoor J.P. Marais: die skepper van Klipdrif Brandewyn
title_sort klippies en eisch! majoor j.p. marais: die skepper van klipdrif brandewyn
description Jacobus Petrus (Kosie) Marais, gebore 12 Mei 1900 en eienaar van die plaas Klipdrif in die distrik Robertson, het nie soos die meeste van sy bure gefokus op die produksie van wyn nie. Sonder enige formele opleiding het hy hom sedert 1935 toegespits op die maak van 'n verskeidenheid likeurs en die distillering van 'n hoë kwaliteit brandewyn wat hy as "Klipdrif Export Brandy Red Label" en "Klipdrif Finest Liqueur Brandy Green Label" deur sy Southern Liqueur Company bemark het. Kosie Marais was 'n talentvolle en innoverende mens. Hy was die ontwerper en bouer van alle geboue op die plaas Klipdrif. Hy was verder 'n musikant en kultuurmens, amateur ingenieur, Springbok Bisleyskut, antropoloog en argeoloog, offisier in die Unie Staande Mag en tydens die Tweede Wêreldoorlog ook bevelvoerder van die Spesiale Diensbataljon. As lid van die Torch Commando en die Verenigde Party het hy die politieke arena tydens die 1953-verkiesing as opponent van die Nasionale Party-kandidaat P.W. Botha in die George kiesafdeling betree. Na sy dood in 1963 het Distell die Southern Liqueur Company sowel as die handelsnaam Klipdrif Brandewyn bekom. Later is sy plaas Klipdrif verkoop en die nuwe wynkelder op die plaas is tans bekend as "Major's Hill".
publisher Historical Association of South Africa
publishDate 2008
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2008000100009
work_keys_str_mv AT venterchris klippieseneischmajoorjpmaraisdieskeppervanklipdrifbrandewyn
_version_ 1756004535307862016